Skool heropen Maandag 13 Julie vir Skill level-1 leerlinge. Hierdie leerlinge gaan elke tweede dag skool toe kom. Hekke sal 7:00 uur oop wees. Ons verseker u alles moontlik is gedoen om u kind veilig te hou. Screening word gereeld deur die dag gedoen. Skool kom 13:30 uit vir hierdie leerlinge. U kind moet ‘n masker dra. Besoek www.dieankerskool.co.za vir meer inligting.
School reopens on Monday 13 July for Skill level-1 learners. These learners will attend school every second day only. Gates open at 7:00. We assure you everything possible has been done for your child’s protection. Screening will be done 3 times daily, of both the learners and the teachers. School closes at 13:30 for Skill level-1 learners. Please remember your mask. Visit www.dieankerskool.co.za for more information.