SGB Elections / SLB Verkiesing

Notice of SGB elections

Notice is hereby given of elections for parent representatives of the governing body of Die Anker School. This will take place on 1 April 2021. The elections will be in the form of a full day election, from 10h00 to 15h00, at Die Anker School.

Nomination forms are available at reception and must be returned to the school between 25 March 2021 and 29 March 2021. The nominee, proposer and seconder must be parents of learners attending the school. Nominees must be parents that are not employed at the school.

The nominee must provide the following information (profile) to accompany the nomination form:

  1. A recent passport size photo
  2. Full names and surname
  3. Name(s) and grade(s) of child/children attending the school
  4. Occupation, skills and experience that would be to the benefit of the school
  5. The nominee’s vision for the school

 

Kennisgewing van SBL verkiesing

Ontvang hiermee kennis van die verkiesing van ouerverteenwoordigers van Die Ankerskool se beheerliggaam wat op 1 April 2021 sal plaasvind. Die verkiesing sal die formaat van ‘n voldag  verkiesing aanneem en sal tussen 10H00 en 15h00 by Die Ankerskool plaasvind.

Nominasievorms is by die kantoor beskikbaar en moet  tussen 25 Maart 2021 en 29 Maart 2021 by die skool ingehandig word. Die genomineerde persoon, voorsteller en sekondant moet ouers van leerders in die skool wees. Ouers wat deur die skool in diens geneem is mag nie genomineer word nie.

Die volgende inligting (profiel) van die genomineerde persone moet die nominasievorm vergesel:

  1. ‘n Onlangse foto (paspoortgrootte)
  2. Volle name en van
  3. Naam/name en graad/grade van leerder(s) in die skool
  4. Beroep, vaardighede en ondervinding wat vir die skool van waarde kan wees
  5. Die genomineerde se visie vir die skool