Self-Isolation

Dear Parent / Guardian,

The safety of our learners is of utmost priority to us here at Die Ankerskool / School.  We appreciate the cooperation of all our parents in this regard during the Covid-19 pandemic. 

Please remember that if you have been in close contact with someone who has tested positive for Covid-19, then you need to self-isolate and if you yourself have tested positive, then you may not attend school for at least 10 days.  Even if you were in contact with someone who just has flu-like symptoms, rather self-isolate or get tested for Covid-19.

If you present with two or more symptoms of Covid-19 you will also need to self-isolate and may not come to school.  Please get medical attention as soon as possible.  The symptoms include:

  • Fever
  • Coughing
  • Runny nose – all day
  • Sore throat
  • Tiredness
  • Shortness of breath / difficulty breathing
  • Diarrhoea
  • Nausea
  • Headache
  • Loss of taste or smell

Wear a clean mask over your mouth and nose whenever you are in a in public place.  On average it takes 5–6 days from when someone is infected with the virus for symptoms to show, however it can even take up to 14 days.  This is why wearing a mask and social distancing is so important.

Let’s keep each other safe during these difficult times we find ourselves in. 

 

 

 

Geagte Ouer / Voog,

 

Die veiligheid van ons leerders is hier by Die Ankerskool / School van die hoogste prioriteit. Ons waardeer die samewerking van al ons ouers in hierdie verband tydens die Covid-19 pandemie.

Onthou as u in kontak was met iemand wat positief getoets het vir Covid-19, moet jy self-isoleer en as die leerder positief getoets het, mag die leerder vir ten minste 10 dae nie skool toe kom nie.  Indien jy by iemand was wat slegs griep simptome het, self-isoleer of gaan vir ‘n Covid-19 toets.

As u twee of meer simptome van Covid-19 het, moet u self-isoleer en nie skool toe kom nie. Kry asseblief so gou as moontlik mediese raad. Die simptome sluit in:

  • Koors
  • Hoes
  • Loopneus – heeldag
  • Keelseer
  • Moegheid
  • Kort van asem of sukkel om diep asem te haal
  • Diarree
  • Naarheid
  • Hoofpyn
  • Verlies van smaak of reuk

Dra ‘n skoon masker oor jou mond en neus wanneer u in ‘n openbare plek is. Dit neem gemiddeld 5-6 dae vanaf jy die virus opgetel het voordat die simptome verskyn, maar dit kan selfs tot 14 dae neem. Daarom is dit so belangrik om ‘n masker te dra en sosiale afstand toe te pas.

Laat ons mekaar veilig hou tydens hierdie moeilike tye waarin ons nou is.