Dear all Skill Level 4, ECD and N-Course learners. Based on the recent announcement by the Department of Education, the school will no longer be opening for learners tomorrow, but on the 8th of June 2020 instead. Please be sure to spread the word to everyone in your year group. Sorry for any inconvenience caused, we look forward to seeing everyone again soon!

Geagte Skill level 4, ECD- dogters en N-seuns. Na die onlangse aankondiging van die Departement van Onderwys, sal die skool ongelukkig nie môre heropen nie, maar op 8 Junie 2020. Versprei asseblief die boodskap aan almal in jou jaargroep. Ons is jammer vir die ongerief en sien steeds uit om almal binnekort weer terug te verwelkom.