School Closure

Dear parents  / guardians,

 

As a precautionary measure, the District, the principal and SGB of Die Ankerskool / School has decided to close the school on Friday 4 June and Monday 7 June for thorough deep cleaning.  

Deep cleaning will start on Thursday 3 June.

 

The school will reopen on Tuesday 8 June, for the Skill Level 2, 3 and DCAPS learners and on Wednesday 9 June for the Skill Level 1, 4 and Preparatory learners.

 

The safety of our learners is of utmost importance.

 

As president Cyril Ramaphosa reminded in his speech on Sunday 30 May, please remember to wear your mask in public and regularly wash / sanitize your hands.  Self-isolate yourself if you have any symptoms of COVID-19 and let’s keep each other safe.

 

Thank you for your cooperation.

 

Geagte ouers / voogde, 

 

As ‘n voorsorgmaatreël het die Distrik, Die Ankerskool se hoof en beheerliggaam besluit om die skool te sluit vir deeglike diep skoonmaak. Die skool sal gesluit wees vanaf 4 Junie tot 7 Junie.  Diep skoonmaak sal van Donderdag 3 Junie af plaasvind. 

 

Die skool heropen Dinsdag 8 Junie vir die Skill Level 2, 3 en DCAPS leerlinge en Woensdag 9 Junie vir die Skill Level 1, 4 en Preparatory leerlinge. 

 

Die veiligheid van ons leerders is vir ons baie belangrik.

 

Onthou asseblief om altyd u masker in publiek te dra en gereeld u hande te was of te saniteer, soos herinner deur President Cyril Ramaphosa, Sondag 30 Mei, tydens sy toespraak. Indien enige iemand COVID-19 simptome toon is dit belangrik dat hulle moet self-isoleer sodat ons mekaar kan beskerm. 

 

Baie dankie vir u samewerking.

 

School Closure June 2021