Skool heropen Dinsdag 14 Julie vir Juf Steenkamp en Juf Swart se leerlinge. Hierdie leerlinge gaan elke tweede dag skool toe kom. Hekke sal 7:00 uur oop wees. Ons verseker u alles moontlik is gedoen om u kind veilig te hou. Screening word drie keer deur die dag gedoen. Skool kom 13:30 uit vir hierdie leerlinge. U kind moet ‘n masker dra. Besoek www.dieankerskool.co.za vir meer inligting.

School reopens on Tuesday 14 July for Miss Steenkamp and Mrs Swart’s class. These learners will attend school every second day only. Gates open at 7:00. We assure you everything possible has been done for your child’s protection. Screening will be done three times daily, of both the learners and the teachers. School closes at 13:30 for these learners. Please remember your mask. Visit www.dieankerskool.co.za for more information.