Skool heropen Maandag 6 Julie vir Juf Heidi Coetsee se leerlinge.  Hierdie leerlinge gaan elke tweede dag skool toe kom.  Hekke sal 7:00 uur oop wees.  Ons verseker u alles moontlik is gedoen om u kind veilig te hou.  Screening word gereeld deur die dag gedoen.  Skool kom 13:30 uit vir hierdie leerlinge.  U kind moet ‘n masker dra.

 

School reopens on Monday 6 July for Mrs Heidi Coetsee’s class.  These learners will attend school every second day only.  Gates open at 7:00.  We assure you that everything possible has been done for your childs protection.  Screening will be done 3 times daily, of both the learners and the teachers.  School closes at 13:30 for Juf Coetsee’s learners.  Please remember your mask.