Archive for July 2020
Downloadable Schoolwork 27 July-7 August
Please find the downloadable schoolwork for the next two weeks. We hope you enjoy the work and work hard! If you are unable to print the work at home you can arrange to collect a printed copy from the school office. Stay safe! Remember that wearing your mask is an act of love! Prep…
Read More13-24 July 2020 Downloadable Schoolwork
New work is available online for everyone who is not at school to do at home for the next 2 weeks! We are very proud of all our learners who have been doing the work thus far and we encourage you to keep it up! DCAPS Gr 2 Eng Juf Ashley Steenkamp DCAPS GR…
Read More13-17 July Calendar
Juf Steenkamp and Juf Swart back to school
Skool heropen Dinsdag 14 Julie vir Juf Steenkamp en Juf Swart se leerlinge. Hierdie leerlinge gaan elke tweede dag skool toe kom. Hekke sal 7:00 uur oop wees. Ons verseker u alles moontlik is gedoen om u kind veilig te hou. Screening word drie keer deur die dag gedoen. Skool kom 13:30 uit vir hierdie…
Read MorePrep back to school
Skool heropen Maandag 13 Julie vir Prep leerlinge. Hekke sal 7:00 uur oop wees. Leerlinge gaan elke tweede dag skool toe kom. ‘n Rooster wat aandui watter dae u kind skool toe moet kom, sal uitgegee word. Ons verseker u alles moontlik is gedoen om u kind veilig te hou. Screening word deur die dag…
Read MoreSL-1 Back to school
Skool heropen Maandag 13 Julie vir Skill level-1 leerlinge. Hierdie leerlinge gaan elke tweede dag skool toe kom. Hekke sal 7:00 uur oop wees. Ons verseker u alles moontlik is gedoen om u kind veilig te hou. Screening word gereeld deur die dag gedoen. Skool kom 13:30 uit vir hierdie leerlinge. U kind moet ‘n…
Read MoreJuf Heidi Back To School
Skool heropen Maandag 6 Julie vir Juf Heidi Coetsee se leerlinge. Hierdie leerlinge gaan elke tweede dag skool toe kom. Hekke sal 7:00 uur oop wees. Ons verseker u alles moontlik is gedoen om u kind veilig te hou. Screening word gereeld deur die dag gedoen. Skool kom 13:30 uit vir hierdie leerlinge. U kind…
Read MoreSkill Level 2 Back To School
Skool heropen Maandag 6 Julie vir Skill Level 2 leerlinge. Hekke sal 7:00 uur oop wees. Leerlinge gaan elke tweede dag skool toe kom. ‘n Rooster wat aandui watter dae u kind skool toe moet kom sal uitgegee word. Ons verseker u alles moontlik is gedoen om u kind veilig te hou. Screening word deur…
Read MoreSkill Level 3 Back To School
Skool heropen Maandag 6 Julie vir Skill Level 2 leerlinge. Hekke sal 7:00 uur oop wees. Leerlinge gaan elke tweede dag skool toe kom. ‘n Rooster wat aandui watter dae u kind skool toe moet kom sal uitgegee word. Ons verseker u alles moontlik is gedoen om u kind veilig te hou. Screening word deur…
Read MoreSkill Level 4 Information
Vanaf volgende week moet Skill Level 4 leerlinge slegs elke tweede dag skool gaan. Skill Level 4 leerlinge moet Maandag 6 Julie tuis bly en Dinsdag 7 Julie skool toe kom. Skill Level 4 leerlinge sal elke 2de dal skool toe kom. ‘n Kalender wat aandui watter dae u kind skool toe moet kom sal…
Read More