Prysuitdeling 2019

Die Ankerskool / School se prysuitdeling vind plaas op 31 Oktober 2019. Hierdie spog geleentheid is ‘n jaarlikse instelling waar die prestasies wat die leerlinge behaal het tydens die jaar herken en vereer word.  Gedurende hierdie geleentheid ontvang leerlinge toekennings vir prestasies behaal in akademie, kultuur en sport. Ons leerlingraad en hoofleiers vir 2020 word…

Read More